Ongeveer 27km van George lughawe af.

Ongeveer 27km van George lughawe af.
Efesiërs 3:20
"Aan Hom wat deur Sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons dink of bid"

Kleredrag
formeel
Dames - Trek asseblief aan waarin jy op jou mooiste voel. Indien jy bietjie inspirasie soek - hier is die kleure van ons venue.
Mans - Formele pak, das opsioneel; of jou mooiste chino met 'n langmou kraaghemp.

Jou Informasie
Jou Informasie

GESKENKE
Die grootste geskenk is eenvoudig om hierdie onvergeetlike dag saam met jou te deel!
As jy egter graag ons wil bederf, sal 'n kontantgeskenk met dankbaarheid ontvang word en gebruik word om ons nuwe avontuur saam te begin!

RSVP
RSVP